![]() |
![]() |
|||
BOODSKAP
VAN VOORSITTER
— Johan du Toit 2011 Suid-Afrika het beslis verlede jaar op die hoogtes gewandel wat internasionale geleenthede betref en dit was dus van pas dat die Kersiefees ook die grootste in die geskiedenis was — nie minder as 25 000 mense het deur die hekke by die jaarlikse fees gestap nie. Die weer het ook hierdie keer op ons geglimlag en vir ’n verandering is geen reën aangeteken nie, alhoewel die Oos-Vrystaat ná die Kersiefees oorstroom is. Die reuse sukses van Kersiefees 2010 het verder beteken dat ons met ’n klein wins ons boeke kon afsluit. Elke jaar belowe ons om die Kersiefees nog beter te maak en vanjaar is ons doelwit om Ficksburg se naam as die Kersiehoofstad van die Wêreld gestand te doen. Kom na Ficksburg en vang Kersiekoors met ons! Geniet die Kersiefees.
JOHAN DU TOIT |
MESSAGE
FROM THE FESTIVAL Last year’s cherry crop might have been a bummer, but this year we look forward to having a bumper crop, so be sure to come and spend cherry-time with us. The focus of this year’s festival will be on the family, with amazing workshops, music, entertainment and, above all, value for money! You can also enjoy one of the popular Cherry Tours and taste the fruits of the gods. So many people say they want to come to the Cherry Festival, but, when they look again, it’s too late, so be sure to diarise Cherry Festival 2011 right now! Be decadent this year and make sure to share the fever with us! GAVIN
BOY |
|||
|
CHERRY FESTIVAL MESSAGE FROM MUNICIPAL MANAGER
Setsoto
Local Municipality wishes to extend a warm and hearty welcome to all
visitors who will transcend to our area in large numbers to take a
break and experience the tranquility on offer.
|
||||
|
|
||||
|